Die Ark
Nestled in the Guernsey district near Hoedspruit and the Orpen Gate of the KNP lies this oasis inside the Klaserie Nature Reserve. Die Ark provides self catering accommodation within the bushveld with all the luxuries needed.
Local Service
Tariewe:
R250 p/p/nag vir 3 of meer persone
R350 p/p/nag vir 2 persone
Die Ark word dan eksklusief vir julle bespreek
Ons is gelee in die Klaserie natuur reservaat 40 km na die Orpen hek en 30 km vanaf Hoedspruit
Daar is 4 gerieflike kamers met lugversorging en twee kamers het hulle eie badkamer en die ander twee deel n aparte stort en toilet
Daar is n groot Lapa/ kombuis met toilet en braai geriewe, binne en buite
Daar is 'n dek met 'n klein swembad.
Bring net julle eie kos, drinkgoed en handoeke
Ons het ook twee bediendes wat vir julle sal regstaan
Die reservaat het al die gewone wild asook buffels. Julle is welkom om julle eie wildbesigtiging te doen.